top of page
VOORSKOOL
ALFABET BOEK - Leer die alfabet
Hierdie voorskoolse alfabet aktiwiteite het ek gemaak om veral die ma te help wat nie baie tyd het om klomp aktiwiteite uit te dink nie. Dit sal wonderlik wees om die blaaie met temas en ander sensoriese aktiwiteite aan te vul, maar as tyd beperk is dan kan net die blaaie ook genoegsaam wees.
Die volgende konsepte word geoefen:
- Alfabetletters herkenning;
- Getalle 1-10;
- Kleure;
- Groot en klein;
- Rympies en memorisering;
- Fyn motoriese oefeninge (uitknip, plak, volg die lyntjie, inkleur ens.);
- Groot motoriese oefeninge;
- Klanke onderskei in woorde;
- Klanke saamsnoer;
- Leer skryf.
Prys:
R420 / PDF
Kyk na voorbeeld
bottom of page