top of page
ALFABET BOEK - PDF (392MB / 305 Bladsye)

ALFABET BOEK - PDF weergawe

Hierdie voorskoolse alfabet aktiwiteite het ek gemaak om veral die ma te help wat nie baie tyd het om klomp aktiwiteite uit te dink nie. Dit sal wonderlik wees om die blaaie met temas en ander sensoriese aktiwiteite aan te vul, maar as tyd beperk is dan kan die blaaie ook genoegsaam wees.

 

Die volgende konsepte word geoefen:

- Alfabet letter herkenning;

- Getalle 1-10;

- Kleure;

- Groot en klein;

- Rympies en memorisering;

- Fyn motoriese oefeninge (uitknip, plak, volg die lyntjie, inkleur ens.);

- Groot motoriese oefeninge;

- Klanke onderskei in woorde;

- Klanke saamsnoer;

- Leer skryf.

ALFABET BOEK - PDF (392MB / 305 Bladsye)

R410,00Price
  • Hierdie pdf is onderhewig aan kopiereg en mag nie elektronies met enige iemand buite die gesin gedeel word nie. Dit mag nie in enige formaat (pdf of uitgedruk) herverkoop word nie. Regstappe sal teen oortreders geneem word. 

bottom of page